Skip to product information
1 of 4

Parenting Journal/ Ouerskap Joernaal

Parenting Journal/ Ouerskap Joernaal

Die ouerskap-joernaal is bedoel as 'n kreatiewe en voortdurende uitdrukking van ouers se liefde vir hul kind. Dit kan gebruik word om in te teken, te skryf, drome en profesieë oor jou kind op te teken en jou gebede en spesiale teksverse neer te skryf wat jy glo op jou kind se lewe van toepassing is. Die joernaal bevat:
• 'n Bladsy waar jy jou kind se naam kan neerskryf, saam met die betekenis daarvan en Bybelverse wat aan hul naam verbind word.
• “Sleutelverse”: 'n Afdeling waar jy belangrike Skrifgedeeltes kan neerskryf wat jy oor jou kind kan afbid.
• “Lewenslesse”: 'n Afdeling waar jy lesse wat jy jou kind doelbewus wil leer, kan aanteken.
• Aanhalings en Skrifgedeeltes vanuit Die avontuur van ouerskap.
• Skoon bladsye waar jy jou eie gebede kan neerskryf, antwoorde op jou gebede en gedagtes oor jou kind kan aanteken.

Gary Smalley het gesê: ""Goedkeurende woorde van ons ouers is soos ligskakelaars. Een opbouende woord op die regte oomblik in 'n kind se lewe en dit is asof 'n hele kamer met moontlikhede belig word."" Hierdie joernaal sal ouers help om juis dit reg te kry.

Languages: Afrikaans Or English

Size : 142 x 210 mm

Number of Pages : 160 pp

Regular price R 75.00
Regular price R 149.00 Sale price R 75.00
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

1 left in stock

Style
View full details